Leon ook Léon is (of was) die naam van 'n aantal stede en dorpe:
León, Meksiko, 'n stad in Meksiko León, Nicaragua, 'n stad in Nicaragua León, Spanje, 'n stad in Spanje
Provinsies Provinsie León, Spanje, 'n provinsie in Spanje
Persone Leon Schuster (1951-), 'n Suid-Afrikaanse filmvervaardiger, akteur, sangeres Leon Uris (1924-2003), 'n Amerikaanse skrywer Tony Leon (1956-), 'n Suid-Afrikaanse politikus
Ander Leonees, 'n Romaanse taal, wat op die iberiese skiereiland gepraat word