Lörrach 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat 20px Baden-Württemberg Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal 39,4 vk km  Hoogte bo seevlak 294 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2018) 49 347 Bevölkerungsentwicklung in den Gemeinden Baden-Württembergs 2010  - Bevolkingsdigtheid 1 252/vk km Tydsone UTC+1 (MET)  - Somertyd UTC+2 (MEST) Burgemeester Jörg Lutz Amptelike Webwerf www.loerrach.de

Lörrach is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse distrik Landkreis Lörrach in die deelstaat Baden-Württemberg, wat in die weste aan die Duitse drielandestad Weil am Rhein en in die suide aan Switserland grens. Verder lê Lörrach in die nabyheid van die Switserse stad Basel asook Frankryk. Die munisipale gebied het sowat 49 347 inwoners (2018) en 'n oppervlakte van 39 km².

Die stad fungeer as die hoofstad van die Markgräflerland-streek. Die Wieserivier, 'n sytak van die Ryn, vloei deur die munisipaliteit.

Verwysings

Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Nedersettings in Baden-Württemberg