Kingston is (of was) die naam van 'n aantal stede en dorpe: Kingston, Jamaika, die hoofstad van Jamaika Kingston, Norfolkeiland, die hoofstad van die Australiese oorsese grondgebied Kingston, Ontario, 'n stad in Ontario, Kanada Kingston, Tasmanië, 'n stad in Tasmanië, Australië Kingston upon Hull, 'n stad in Engeland, Verenigde Koninkryk Kingston upon Thames, 'n stad in Engeland, Verenigde Koninkryk

Sien ook Kingstown, die hoofstad van St. Vincent en die Grenadines