Weil am Rhein 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Baden-Württemberg Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal 19,5 vk km  Hoogte bo seevlak 279 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2010) 29 918 Bevölkerungsentwicklung in den Gemeinden Baden-Württembergs 2010  - Bevolkingsdigtheid 1 537/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Wolfgang Dietz (CDU) Amptelike Webwerf www.weil-am-rhein.de

Weil am Rhein (Alemanniese Duits: Wiil am Rhii) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse distrik Landkreis Lörrach in die deelstaat Baden-Württemberg. Die stad lê aan die drielandepunt van Duitsland, Frankryk en Switserland. Westelik lê die Ryn-rivier (wat o.a. hier die grens met Frankryk vorm) en waaraan die wesoewer die Franse nedersettings Village-Neuf en Huningue hom bevind, suidelik lê die Switserse stad Basel en oostelik die Duitse stad Lörrach. Die munisipale gebied het sowat 30 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 19 km².

Weil am Rhein lê in die Markgräflerland-streek.

Verwysings

Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Nedersettings in Baden-Württemberg