Georgetown of George Town is (of was) die naam van 'n aantal stede en dorpe: Georgetown, Ascension, die hoofstad van Ascension, 'n Britse oorsese gebied Georgetown, Guyana, die hoofstad van Guyana George Town, Kaaimanseilande, die hoofstad van die Kaaimanseilande, 'n Britse oorsese gebied George Town, Penang, 'n stad in Maleisië George Town, Tasmanië, 'n stad in die Australiese deelstaat Tasmanië