Hoeselt (Limburgs: Hoeiselt) is 'n Belgiese dorp en voormalige munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg. Die voormalige munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 30 km².

Op 1 Januarie 2025 is hierdie munisipaliteit opgegaan in die nuwe munisipaliteit Bilzen-Hoeselt.

Plekke Plekke in die voormalige munisipale gebied van Hoeselt: Alt-Hoeselt, Hoeselt-Centrum, Onze-Lieve-Vrouwparochie, Romershoven, Schalkhoven, Sint-Huibrechts-Hern en Werm.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit

Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Vlaandere Kategorie:Bilzen-Hoeselt