Heusden-Zolder (Limburgs: Heuze-Zolder) is 'n Belgiese munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 32 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 53 km². Die administratiewe setel is in Zolder.
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Heusden-Zolder: Berkenbos, Boekt, Bolderberg, Eversel, Heusden, Lindeman, Viversel, Voort en Zolder.
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België)