Bocholt 280px Kaart Wapen center|170px center|75px Vlag border|90px|center Land 20px Duitsland Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting 779 (eerste verwysing) Stadstatus 1222 Oppervlakte:    - Totaal 119,4 vk km  Hoogte bo seevlak 25 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 73 052  - Bevolkingsdigtheid 612/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Peter Nebelo (SPD) Amptelike webwerf bocholt.de

Bocholt (Nedersaksies: Bokelt) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale aan die grens met die Nederlandse provinsie Gelderland. Die munisipale gebied het sowat 73 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 119 km².

In 779 was Bocholt vir die eerste keer as Buocholt genoem. In 1222 het die plek stadsregte gekry.

Die 1. FC Bocholt is 'n sokkerklub uit Bocholt.

Verwysings

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale