Bree is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Nederlandse provinsie Limburg (vir 'n baie klein stukkie). Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 65 km².

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Bree: Beek, Bree (dorp), Gerdingen, 't Hasselt, Opitter, Tongerlo en Vostert.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Stede in Vlaandere