duimnael|links|Landskap met Vesta-tempel in Tivoli, Italië, c. 1600.
Vesta was die maagde godin van die hart, huis, en familie in die Romeinse godsdiens. Vesta se teenwoordigheid was gesimboliseer deur die heilige vuur wat in haar hart en tempels gebrand het. Haar naaste Griekse ekwivalent is Hestia.
Eksterne skakels
Kategorie:Romeinse mitologie