CuscoQusquQosqo 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center|border Land Provinsie 20px Cusco Koördinate Gestig op 11de eeu Oppervlakte: - Totaal 70 015,3 vk km Hoogte bo seevlak 3 399 m Bevolking: - Totaal (2009) 358 052 - Bevolkingsdigtheid 5 114 vk/km Tydsone UTC -05:00 Burgemeester Luis Flórez García Amptelike webwerf municusco.gob.pe
duimnael|links|Kaart van Cusco in 1860
Cusco (ook Cuzco, in Quechua Qusqu of Qosqo) is die hoofstad van die gelyknamige provinsie in die Peruviaanse Andes-hooglandsgebied. Die stad is 3 399 m bo seespieël geleë en het ongeveer 358 000 inwoners. Dit is ook die oord van 'n aartsbiskop en 'n universiteit.
Die stad se gevarieerde geskiedenis as hoofstad van die Inkas, die besienswaardighede in die omgewing en die landskap in die midde van die Andes gebergtes, maak dit 'n aantrekkingspunt vir vele toeriste. As uitgangspunt na die Inka-ruines van Machu Picchu het Cusco wêreldwyd bekend geword. Die stad Cusco is in 1983 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike UNESCO bladsy
Kategorie:Inkas Kategorie:Nedersettings in Peru Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Peru