Alofi 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Gebied Koördinate Gestig op Oppervlakte: - Totaal 46,48 vk km Hoogte bo seevlak 21 m Bevolking: - Totaal (2011) 1 611 - Bevolkingsdigtheid 12,5/vk km Tydsone UTC -11 - Somertyd UTC -11 Burgemeester Vaiga Tukuitoga (Noord-Alofi)Dalton Tagelagi (Suid-Alifi) Amptelike webwerf
Alofi is die hoofstad en grootste stad van Niue, 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 1 611 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 46,48 km². Dit is ook verreweg die grootste nedersetting op die eiland.
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Niue Kategorie:Kusstede Kategorie:Hoofstede in Oseanië