Avarua 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Gebied Koördinate Gestig op Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 208 m Bevolking: - Totaal (2006) 5 445 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC -10 - Somertyd UTC -10 Burgemeester Amptelike webwerf
Avarua is die hoofstad en grootste stad van die Cookeilande, 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 5 445 in 2006 gehad en lê op die eiland Rarotonga.
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van die Cookeilande Kategorie:Kusstede Kategorie:Hoofstede in Oseanië