Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Bermuda. Vir ander bedoelings, sien gerus Hamilton (dubbelsinnig). Hamilton 280px Kaart Vlag 180px|senter 75px|senter Wapen 90px|senter|border Land  Oorsese gebied  Koördinate  Stigting 1790 Oppervlakte:    - Totaal 0,7 vk km  Hoogte bo seevlak 1 m Bevolking:    - Totaal (2016) 854  - Bevolkingsdigtheid 1 384,3/vk km Tydsone UTC -4  - Somertyd UTC -4 Burgemeester Charles R. Gosling Amptelike webwerf www.cityhall.bm

Hamilton is die hoofstad en naasgrootste stad van die eilandnasie Bermuda, 'n Britse oorsese gebied in Noord-Amerika en die Atlantiese Oseaan. Die stad het 'n bevolking van 854 in 2016 gehad en het 'n oppervlakte van 0,7 km². Hamilton dien sedert 1815 as hoofstad van Bermuda, toe dit St. George’s, nou dié eilandgebied se grootste stad, as hoofstad vervang het. Beide sy oppervlakte en bevolking is van die kleinste van enige hoofstad wêreldwyd en vergelykbaar met die Vatikaanstad. Daarbenewens is dit een van die duurste stede volgens lewenskoste. Hamilton lok jaarliks baie toeriste, veral van passasierskepe.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van Hamilton

Kategorie:Geografie van Bermuda Kategorie:Kusstede