Saipan 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|border Land Gebied Koördinate Stigting 1815 Oppervlakte: - Totaal 115,38 vk km Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking: - Totaal (2010) 48 317 - Bevolkingsdigtheid 540,71/vk km Tydsone UTC +10 - Somertyd UTC +10 Burgemeester Amptelike webwerf
Saipan is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Noordelike Mariana-eilande op die eiland Saipan, 'n deel van die Verenigde State van Amerika. Die stad het 'n bevolking van 48 317 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 115,38 km².
Kategorie:Geografie van die Noordelike Mariana-eilande Kategorie:Kusstede