Die Jesuïete-gimnasium Vilnius (Litaus: Vilniaus jėzuitų gimnazija) is 'n sekondêre skool vir seuns en meisies in die Litause hoofstad Vilnius wat deur Jesuïete bedryf word en dié Rooms-Katolieke orde se tradisie van onderwys navolg. Die skool is in die oustad van Vilnius geleë.
Geskiedenis Die Jesuïete-gimnasium is oorspronklik reeds in 1570 as Collegium Vilnense Societati Jesu deur die Jesuïete-orde gestig.
Eksterne skakels Jesuïete-gimnasium Vilnius (in Litaus)
Kategorie:Vilnius Kategorie:Skole