Kingsburgh is 'n kusdorp, net suid van Durban, in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is deel van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Die N2 nasionale pad gaan aan die dorp se westekant verby, asook die R603 verbind hier vanaf Camperdown in die binneland.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal