Vir ander gebruike van die term Ramsgate, sien Ramsgate

Ramsgate is 'n kusstad in die Engelse graafskap Kent met 'n bevolking van sowat 40 400 inwoners (2011). Ramsgate het 'n veerdiens met die Vlaamse kusstad Oostende. duimnael|links|350px|Lugfoto van Ramsgate

Kategorie:Nedersettings in Kent Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee