duimnael|links|Onderwater-boog by die Cathedra-duikplek naby Umkomaas duimnael|links|Branders by die monding van die Mkomazi-rivier Umkomaas is 'n klein kusdorp in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het in 2011 'n bevolking van 2 716 gehad. Dit is 'n gewilde bestemming vir skubaduikers en diepsee-hengelaars.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika Aliwal-bank

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal