Hammond 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land 20px Verenigde State  Deelstaat 20px Indiana Administratiewe distrik (county) Lake Koördinate  Oppervlak:    - Totaal 64,4 vk km  Hoogte bo seevlak 176-186 m Bevolking:    - Totaal (2010) 80 830  - Bevolkingsdigtheid 1 243,9/vk km Tydsone CST (UTC -6)  - Somertyd CDT (UTC -5) Burgemeester Thomas McDermott, Jr. Amptelike webwerf gohammond.com

Hammond is die sesde grootste stad in die Amerikaanse staat Indiana, in Lake County. Die stad het sowat 80 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 64 km².

Geografie Hammond lê in die noordweste van Indiana, digby Chicago en grens aan die staat Illinois en die Michiganmeer.

Geboortes David Wilkerson (1931-2011), predikant, evangelis en skrywer

Eksterne skakels Amptelike webwerf van die stad

Kategorie:Nedersettings in Indiana