David Wilkerson (19 Mei 1931 in Hammond, Indiana – 27 April 2011 by Cuney, Texas) was 'n Amerikaanse predikant, evangelis en skrywer van Christelike boeke.

Sy bekendheid volg uit die Christelike jeugorganisasie Teen Challenge, die boek en rolprent The Cross and the Switchblade en die boek The Vision.The Vision beskryf visioene oor die toekoms, wat David Wilkerson beweer van God ontvang te het.

Verder was hy oprigter en predikant van die Times Square Church, 'n onafhanklike kerk in New York Stad.

David Wilkerson is op 79-jarige ouderdom in 'n motorongeluk in Cherokee County, Texas gestorwe.

Verwysings

Bronne Nederlandstalige Wikipedia.

Eksterne skakels Eigen webwerf Eigen webjoernaal

Kategorie:Amerikaanse predikante Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Christelike eskatologie Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2011