Hagåtña 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|border Land  Gebied  Koördinate  Stigting 1688 Oppervlakte:    - Totaal 2,6 vk km  Hoogte bo seevlak 2 m Bevolking:    - Totaal (2000) 1 100  - Bevolkingsdigtheid 423/vk km Tydsone UTC +10  - Somertyd UTC +10 Burgemeester John A. Cruz Amptelike webwerf ns.gov.gu/agana.html

Hagåtña (voorheen Agana) is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Guam, 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika. Die stad het 'n bevolking van 1 100 in 2000 gehad en het 'n oppervlakte van 2,6 km². Die stad is 1668 deur Spanjaarde as Agana gestig en is die oudste Europese stad in die Stille Oseaan en Oseanië. 1998 is die naam volgens die uitspraak deur die plaaslike bevolking ná Hagåtña verander.

Kategorie:Guam Kategorie:Kusstede