Die Ioniese See (Italiaans: Mar Ionio, Grieks: Ιóνιo Πέλαγoς, Ionio Pelagos; Albanees: Deti Ion) is 'n gedeelte van die Middellandse See wat deur Italië begrens word aan die westekant, Griekeland aan die oostekant en Albanië na die noorde. Na die suide word dit verbind met die Middellandse See.

Eksterne skakels

Kategorie:Seë van die Middellandse See Kategorie:Landvorme van Italië Kategorie:Geografie van Albanië Kategorie:Geografie van Griekeland