Adamstown 270px Kaart Vlag 180px|senter 90px|senter|border Wapen 75px|senter Land  Gebied  Koördinate  Gestig op 1790 Oppervlakte:    - Totaal 4,6 vk km  Hoogte bo seevlak 5 m Bevolking:    - Totaal (2007) 48  - Bevolkingsdigtheid 10/vk km Tydsone UTC -8  - Somertyd UTC -8 Burgemeester Mike Warren Amptelike webwerf

Adamstown is die hoofstad en grootste nedersetting op die eiland Pitcairn, 'n deel van die Verenigde Koninkryk. Die stad het 'n bevolking van 48 in 2007 gehad en 'n oppervlakte van 4,6 km². Die stad is die kleinste hoofstad in die wêreld.

Kategorie:Geografie van die Pitcairneilande Kategorie:Hoofstede in Oseanië