Ondjiva (voor-1975 Pereira d'Eça) is die hoofstad van die Cunene-provinsie in Angola. Die dorp is ook een van die grootse dorpe in die land en het 'n bevolking van 19 602 in 2010 gehad.bevoelkerungsstatistik.de

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Angola