SamarkandSamarqand • سمرقند 270px Kaart Vlag 200px|center 75px|center Wapen 75px|center Land Provinsie Samarkand Koördinate Stigting 700 v.C. Hoogte bo seevlak 702 m Bevolking: - Totaal (2008) 596 300 - Metropolitaanse gebied 708 000 Tydsone UTC +05:00
Samarkand (Oesbekies: Samarqand, Persies: سمرقند) is die tweede grootste stad van Oesbekistan na die hoofstad Tasjkent en die hoofstad van die Samarkand-Provinsie. Die stad het 'n bevolking van 596 300 in 2008 gehad. Samarkand, die kruispunt van kultuur, is in 2001 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike UNESCO bladsy
Kategorie:Nedersettings in Oesbekistan Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Asië