Die Noordelike Mariana-eilande (Engels: Northern Mariana Islands, Chamorro: Notte Mariånas), amptelik die Gemenebes van die Noordelike Mariana-eilande (Engels: Commonwealth of the Northern Mariana Islands Chamorro: Sankattan Siha Na Islas Mariånas), is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die noordelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë.
duimnael|links|Kaart van die Noordelike Mariana-eilande duimnael|links|Strand op Tinian, een van die drie hoofeilande Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 464 km² en het 'n bevolking van 51 118 in 2024 gehad. Die Noordelike Mariana-eilande is in die noorde van Guam en die Gefedereerde State van Mikronesië, in die ooste van die Filippyne, in die suide van Japan en in die weste van die Marshalleilande geleë. Die hoofstad en grootste stad is Saipan.
No Eiland Oppervlakte(km²) Bevolking(Sensus)2000) Hoogte(m) Peaks KoördinateNoordelike Eilande (1 Gemeenskap) 1 Farallon de Pajaros (Urracas) 2,55 - 360 2 Maug-eilande 2,13 1) 227 (Noordeiland) 3 Asuncion 7,31 - 891 Asuncion 4 Agrigan (Agrihan) 43,51 2) 965 Mount Agrigan 5 Pagan 47,23 3) 579 Mount Pagan 6 Alamagan 11,12 6 744 Alamagan 7 Guguan 3,87 - 301 8 Zealandia Bank >0,0 - >0 9 Sarigan 4,97 4) 549 10 Anatahan 31,21 2) 787 11 Farallon de Medinilla 0,85 - 81 Suidelike Eilande (3 Gemeenskappe) 12 Saipan 115,39 62.392 474 Mount Tagpochau 13 Tinian 101,01 3.540 170 Kastiyu (Lasso Hill) 14 Aguijan (Agiguan) 5) 7,09 - 157 Alutom 15 Rota 85,38 3.283 491 Mount Manira Noordelike Mariana-eilande 463,63 69.221 965 Mount Agrihan 14° 08′ tot 20° 33′ N,144° 54′ tot 146° 04′ O1) Japannese besetting 1939–19442) ontruim in 1990 as gevolg van vulkaniese uitbarstings3) ontruim in 1981 as gevolg van vulkaniese uitbarstings4) eens bewoon (1935 bevolking 21 en 1968 2)5) te gemeenskap van Tinian
Verwysings
Bronnelys Algemeen
Eksterne skakels Wiki-webtuistes
Toerisme
Visit Northern Mariana Islands
Kategorie:Voormalige Duitse kolonies Kategorie:Voormalige Japannese kolonies Kategorie:Voormalige Spaanse kolonies