Jaipurजयपुर 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat Rajasthan Koördinate Gestig op 17 November 1727 Oppervlakte: - Totaal 200,4 vk km Hoogte bo seevlak 431 m Bevolking: - Totaal (2009) 3 210 570 - Bevolkingsdigtheid 16 020/vk km - Metropolitaanse gebied Tydsone UTC +5:30 Burgemeester Jyoti Khandelwal Amptelike webwerf jaipurmc.org
duimnael|links|Jaipur in 1875 Jaipur (Hindi: जयपुर) is die hoofstad en grootste stad van die Indiese deelstaat Rajasthan. Die stad is in die noorde van Indië geleë en is 'n belangrike ekonomiese sentrum. Jaipur het 'n bevolking van 3 210 570 in 2009 gehad en is die tiende grootse stad van Indië. Die historiese binnestad van Jaipur is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Sport Jaipur beskik met die Sawai Mansingh-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die Sawai Mansingh-stadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987 en 1996, asook die Kampioenetrofee 2006, aangebied.
Sien ook Lys van Wêrelderfenisgebiede
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Nedersettings in Indië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Indië