Kanpurकानपुरکان پور 280px Kaart Vlag 180px|senter 75px|senter Wapen 100px|senter Land  Provinsie Uttar Pradesh Koördinate  Stigting 1207 Oppervlakte:    - Totaal 1 642 vk km  Hoogte bo seevlak 126 m Bevolking:    - Totaal (2010) 4 952 468  - Bevolkingsdigtheid 1 366/vk km  - Metropolitaanse gebied 3 965 483 Tydsone UTC +5:30 Burgemeester Ravindra Patani

Kanpur (Hindi: कानपुर, Oerdoe: کان پور, Kānapur, voorheen Cawnpore) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Uttar Pradesh. Die stad lê in die noorde van die land en is die 9ste grootse stad in Indië. Kanpur het 'n bevolking van 4 952 468 inwoners en 'n oppervlakte van 1 642 km².

duimnael|links|Kanpur 1810 Kanpur was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.

Kategorie:Nedersettings in Uttar Pradesh