duimnael|links|Nasa-Satellietbeeld van Saint-Martin duimnael|links|Kaart van Saint-Martin Saint-Martin (in Afrikaans Sint Martin / Sint-Martin) is die Franse deel van die eiland Sint Maarten in die Karibiese See. Die amptelike taal is Frans en die hoofstad en grootste stad is Marigot. Die eilandgebied het 'n oppervlakte van 53,2 km² en 'n bevolking van sowat 36 000 in 2011 gehad.

Sien ook Sint Maarten, die Nederlandse deel

Verwysings

Eksterne skakels