Suratસુરત 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Deelstaat Goedjarat Koördinate  Stigting 12de eeu Oppervlakte:    - Totaal 326,515 vk km  Hoogte bo seevlak 13 m Bevolking:    - Totaal (2010) 4 467 797  - Bevolkingsdigtheid 16 460/vk km  - Metropolitaanse gebied 6 353 831 Tydsone UTC+05:30 Burgemeester Daxesh Mavani Amptelike webwerf surat.nic.in

Surat (Goedjarati: સુરત, [suɾət]) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Goedjarat. Die stad is in die weste van die land geleë. Surat het 'n bevolking van 4 467 797 in 2010 gehad en is die agste grootse stad in Indië.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Goedjarat Kategorie:Nedersettings in Indië