Sint Bartholomeus (Frans: Saint-Barthélemy) is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See, suidoos van Saint-Martin en Sint Maarten, noord van St. Kitts en Nevis en noordoos van Antigua en Barbuda.

duimnael|links|Nasa-satellietbeeld van Sint Bartholomeus duimnael|links|Kaart van Sint Bartholomeus Sint Bartholomeus beslaan 'n oppervlakte van 25 km² en het volgens die 2017-sensus 'n bevolking van 9 961 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Gustavia.

Verwysings

Bronnelys Algemeen

Eksterne skakels

Kategorie:Voormalige Sweedse kolonies