Pune(Poona)पुणे 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat Maharashtra Koördinate Stigting 8ste eeu Oppervlakte: - Totaal 1 109,69 vk km Hoogte bo seevlak 560 m Bevolking: - Totaal (2009) 3 337 481 - Bevolkingsdigtheid 7 214/vk km - Metropolitaanse gebied 5 273 211 Tydsone UTC +5:30 Burgemeester Mohansingh Rajpal Amptelike webwerf pmc.gov.in
Pune (Marathi: पुणे, voorheen Poona) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Maharashtra. Die stad lê in die weste van die land. Pune het 'n bevolking van 3 337 481 en is die 7ste grootse stad in Indië.
Sport Pune beskik met die Maharashtra-krieketverenigingstadion en die Nehrustadion oor twee belangrike toetskrieketstadions. In die stad speel beide die Indiese nasionale krieketspan en die Indiese nasionale vrouekrieketspan van hulle tuiswedstryde. In Pune is onder andere wedstryde tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1997, asook die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996 en 2023 aangebied.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Maharashtra