Die Prinsdom van Wallis (Wallies: Tywysogaeth Cymru, Engels: Principality of Wales) was 'n staat geleë in Wes-Europa op die Eiland Groot-Brittanje in Wallis. Dit het bestaan van 1216 tot met die Act of Union 1535 wat dit verenig het met die Koninkryk van Engeland (927—1649 en 1660–1707).

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Principality of Wales BBC Wales: History, The emergence of the principality of Wales; verkry 26 Maart 2008

Kategorie:Geskiedenis van Wallis