100px|regs|
.ch is die agtervoegsel vir Switserse domeinname, en val onder die verantwoordelikheid van die SWITCH Information Technology Services.
Die afkorting "ch" kom van Confederatio Helvetica, die Latynse naam vir die land.
Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CH
Eksterne skakels IANA se .ch-whois-inligting Switch Internet Domains
ch Kategorie:Switserland
sv:Toppdomän#C