Sisiliaans (sicilianu) is die Romaanse taal wat in Italië op die eiland Sisilië, in Apulië, Kalabrië en Kampanië, en deur Italiaanse emigrante in Argentinië, Australië, Brasilië, Kanada, Meksiko en die Verenigde State van Amerika deur 10 miljoen mense gepraat word. Daar bestaan ook 'n Sisiliaanse Wikipedia.

Verwysings

Kategorie:Romaanse tale Kategorie:Sisilië Kategorie:Tale van Argentinië Kategorie:Tale van Australië Kategorie:Tale van Brasilië Kategorie:Tale van Italië Kategorie:Tale van Kanada Kategorie:Tale van Meksiko Kategorie:Tale van die Verenigde State van Amerika