Johan Huizinga (7 Desember 1872 - 1 Februarie 1945) was 'n belangrike Nederlandse geskiedkundige. Hy word beskou as die grondlegger van die Nederlandse kultuurgeskiedenis. Huizinga was hoogleraar in die geskiedenis aan die Universiteit van Leiden.
Bekende werke Herfsttij der Middeleeuwen (1919) Erasmus (1924) In de schaduwen van morgen (1935) Homo Ludens (1938)
Kategorie:Nederlandse akademici Kategorie:Nederlandse geskiedkundiges Kategorie:Geboortes in 1872 Kategorie:Sterftes in 1945