Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Joroeba (volk).
Joroeba (èdè Yorùbá, letterlik: "Joroeba-taal") is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 30 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Joroeba-volk gepraat en is na Engels en saam met Hausa en Igbo een van Nigerië se amptelike tale.
duimnael|links|Ligging van Joroebaland in Nigerië, Togo en Benin duimnael|links|'n Man uit Nigerië gee 'n voorbeeld van Joroeba Joroeba behoort tot die Benue-Kongo-tale en word naas ander tale hoofsaaklik in Suidwes-Nigerië asook in dele van Benin en Togo gepraat. Daar is ook sprekers in Brasilië en Kuba, waar die taal as Nago bekend staan.
Joroeba is 'n analitiese toontaal met 'n onderwerp-werkwoord-voorwerp-volgorde.
Sien ook Joroeba Wikipedia
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Tale van Benin Kategorie:Niger-Kongo-tale Kategorie:Tale van Nigerië Kategorie:Tale van Togo