100px|regs|

.ck is die agtervoegsel van domeinname van die Cookeilande.

Domeine kan in die volgende kategorieë geregistreer word: .co.ck: maatskappye .org.ck: organisasies sonder winsoogmerk .edu.ck: onderwysinstellings .gov.ck: regeringsinstellings .net.ck: Internet-diensverskaffers .gen.ck: .biz.ck: besigheidsbladsye .info.ck: informatiewe bladsye oor die Cookeilande

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:CK

Eksterne skakels IANA se whois-gegewens vir .ck Webwerf vir domeinregistrasie

Kategorie:Cookeilande ck

sv:Toppdomän#C