Proesstraat is 'n Afrikaanse TV-program wat op KykNET uitgesaai word. Die program is op die Duitse improvisasie-komedie Schillerstraße gebaseer.http://www.sat1.de/comedy_show/schillerstrasse/ Dit word sonder 'n skrip voor 'n lewendige gehoor opgeneem en oorwegend ongesensor uitgesaai.
Hoofrolspelers Die hoofrolle word gespeel deur: Waldemar Schultz Pierre Breytenbach Melt Sieberhagen Wikus du Toit Esther von Waltsleben Martelize Kolver Eloise Cupido (slegs tydens die eerste seisoen)
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse televisieprogramme Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieprogramme