Jacques Botes (gebore in Johannesburg, 28 November 1980) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat sy loopbaan by die Pumas begin het en in Natal voortgesit het, waar hy vir die Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel.
Op 30 Augustus 2014 bereik hy die besonderse hoogtepunt deur in sy 150ste Curriebekerwedstryd te speel, die eerste speler ooit.
Eksterne skakels
itsrugby.co.uk profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners