Jim Eno is die tromspeler en een van die stigterslede van die Austin, Texas musiekgroep Spoon. Daarbenewens is hy 'n platevervaardiger en halfgeleier-rekenaarskyfontwerper.

Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense