Francois Louw (gebore in Kaapstad, 15 Junie 1985) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker, die in Superrugby en oorsee vir Bath Rugby gespeel het. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en 2019 vir Suid-Afrika uitgedraf.
Eksterne skakels
Louw, Francois Louw, Francois Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Alumni van Diocesan College, Kaapstad