Griekwapark (Windhoek Draughtpark vir borgskapredes en voorheen bekend as Hoffepark) is 'n sportstadion in Kimberley wat vir rugby en sokker gebruik word. Dit bied sitplek aan 11 000 toeskouers.

Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika

Eksterne skakels Griekwapark op Wikimapia

Kategorie:Kimberley Kategorie:Rugbystadions in Suid-Afrika