Sportclub Enschede (of SC Enschede) is 'n amateursokkerspan in die Nederlandse stad Enschede. Die professionele afdeling van die klub het in 1965 met Enschedese Boys saamgesmelt om FC Twente te vorm. Die klub het die nasionale titel in 1926 gewen.
Erelys Kampioen Nederland (1) 1925/26 (naaswenner: 1957/58) Kampioen Oos-Nederland (5) 1923/24 1925/26 1931/32 1935/36 1942/43 (naaswenner (6): 1916/17, 1924/25, 1926/27, 1927/28, 1929/30, 1948/49)
Beroemde sokkerspelers Abe Lenstra Helmut Rahn
Kategorie:Enschede Kategorie:Nederlandse sokkerklubs Kategorie:Voormalige Nederlandse Professionele Sokkerklubs