Pierre Spies (gebore 8 Junie 1985 in Pretoria) is 'n Springbok rugbyspeler wat 10 jaar lank as agsteman vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby gespeel het. Hy het 53 toetse vir die Springbokke op agsteman en flank gespeel.

Sedert 2016 speel hy op agsteman vir Montpellier Hérault se span in Frankryk.

Eksterne skakels

Pierre Spies by itsrugby.co.uk

Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense