Supra Familias is 'n Suid-Afrikaanse platemaatskappy wat deur Pierre Greeff (van Lukraaketaar, Die Heuwels Fantasties) bestuur word en in Bellville in die Wes-Kaap gesetel is. Die etiket word gesamentlik deur Greeff en Hunter Kennedy (van Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties) besit.
Eksterne skakels Amptelike Aanlyn Winkel Amptelike webwerf MySpace-profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse platemaatskappye