Jacques-Louis Potgieter (gebore in Pretoria, 2 September 1984) is 'n rugbyspeler wat voorheen vir die Blou Bulle, maar tans vir die Franse span Perpignan speel. Sy gereelde posisie is losskakel.

Eksterne skakels

Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers