Moet nie verwar word met die Grootbrakrivier in die Oos-Kaap wat 'n sytak van die Groot-Visrivier is nie.
Die Groot-Brakrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier mond uit in die suidelike Indiese Oseaan by . Die naaste groot dorpe is Mosselbaai, 24 km na wes, en George, 34 km na die ooste per pad. Die hoofbydraers tot die Groot-Brakrivier is die Perdebergrivier, Tweeriviere en Varingsrivier. Die dorpie Groot-Brakrivier is naby die riviermonding.
Sien ook Klein-Brakrivier
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap