Gebeure Die Koninkryk Juda word deur Nebukadnesar II verslaan. Die Jode word as ballinge na Babilon gedeporteer. Die Tempel van Salomo word verwoes, in Jerusalem word huise verbrand en die stadsmure afgebreek.
Geboortes
Oorlede Sedekia, koning van Juda.
-93